Daar is net een Persoon wat ons ware hoop kan gee – God. God gee hulle daardie hoop. Dit is die waarde, die sin van swaarkry. Meer nog: omdat God aan ons hierdie lewende hoop gee, begin ons nuut en anders te lewe. Psalm 65:11,12 – U maak die aarde nat. Ons sien hier dat Jesus saam met hulle huil (33, 35, 38). Hier in ons gelese gedeelte kry ons so ’n klein kykie in God se hart, as Jesus, die Seun van God, by die graf van ’n vriend van Hom staan. Die Lebanon se water is die water van sterkte, beskikbaar en onfeilbaar. Moord en doodslag, korrupsie, lieg en bedrieg, onderduimsheid en alles wat sleg is waaraan jy kan dink. ( Hoop omdat God versorg in lyding en swaarkry) 8. God gee Hoop. Jy word met hoop bemoedig om met hoop te gaan bemoedig! Hoop kom van God omdat God alleen die mag het om dit te gee. God se kinders gaan dikwels op hulle pad – droog, leeg en hartseer, wat sê, “Ons is aan onsself oorgelaat. Week van Gebed 2017 – Vrygemaak deur God wat hoop gee. Raquel González is ’n kardioloog in Barquisimeto, Venezuela. Maar dis nie wat God vir jou en my beplan het nie. Hoop rus in God se genade. Dit gee ons krag, moed en vrymoedigheid. Omdat Hy ons ‘n hoop gee gevestig in sy opstanding, raak God se mense opstandig oor dit wat rondom hulle verkeerd is. Omdat God se hoop gevestig is in sy ontferming (barmhartigheid), word sy mense ook vol ontferming vir ander en barmhartig teenoor ander. Hulle dink aan hulle hoop, hulle bid daaroor en hulle sien daarna uit om hulle beloning in die hemel te kry. Sy beleef eerstehands hoe haar land die koronakrisis hanteer. Vir God is die dood van ’n dierbare nie maar net een van daardie dinge wat ook weer sal verbygaan nie. Met ander woorde vriende, God herstel en God bemoedig en God gee vir jou hoop nie net sodat jy beter kan voel nie. Die wêreld het so ‘n harde en slegte plek geword! Want ons smart gryp Hom aan die hart. DOOD EN EWIGE LEWE BY GOD (Lewende hoop op ’n onverganklike en onbesmette hemelse erfenis) Posted on January 13, 2017 January 13, 2017 by Christians. Alleenlik wanneer ons self hoop het in God, sal ons dit kan deel met ander en hulle so bemoedig en versterk. WEDERKOMS – BELOFTE EN VERWAGTING ( Hoop dat Jesus weer kom) 10. En, in ‘n tyd waar daar baie mense is wat besig is om hoop te verloor, is dit soveel belangriker dat ons as gelowiges ons harte vul met hoop uit die Woord. Onderwerpe 1. God is die bron van hoop en daarom is Sy Woord gevul met hoop. Die doel Van wanhoop na hoop is om groepe gelowiges te begelei om die goeie nuus van Christelike hoop saam te ontdek. Soos die koue, verfrissende waters wat vanaf die smeltende sneeu vloei, gee God ‘n onophoudelike bron van krag vir Sy kinders. GOD VERSORG SY KINDERS – ONTVANG EN GEE BLYMOEDIG ( Hoop omdat gelowiges blymoedig uitdeel aan die wat versorging nodig het) 9. Sy is ook ’n lid van die Gereformeerde Kerk in Barquisimeto, een van die groter stede in die land. Natuurlik is God die bron van alle ware hoop. Bron: christelijknieuws.nl. 3:20, 21; 1 Joh. Kardioloog in Venezuela: Ons geloof in God gee hoop -deur verrenaasten.nl. Die harde grond word alles gou-gou sag na die reën wat U gee… Dit is wat Paulus sê. Hulle kan hulle nie eens indink hoe hulle geestelike liggaam sal wees nie (Fil. 3:2). En baie verloor hoop en gee op. 13 Aug, 2020 in Krag vir die Dag by John. Dit maak ons sterk en gee ons hart moed. God se belofte aan ons in Jer.29:11 (53v) is tog duidelik: “Want Ek weet watter gedagtes Ek aangaande julle koester, spreek die Here, gedagtes van vrede en nie van onheil nie, om julle ‘n HOOPVOLLE toekoms te gee.” Romeine 15:13: “Mag God, die bron van hoop, julle deur julle geloof met alle vreugde en vrede vervul, sodat julle hoop al hoe sterker kan word deur die krag van die Heilige Gees!” HOOP OP GOD. Gedagte vir die dag: God gee hoop en verwagting 15 Februarie 2014. 4 Mei 2020.